Covenant Evangelical Ministries

Die diepte van U geloof word bepaal deur die diepte van U OPLOSSING

Lukas 8 vers 43,44

 

  1. Sien GOD vir wie hy is.

 

  1. Haal jou oë van die probleem af.

 

  1. Sien die probleem as ‘n geleentheid vir ‘n wonderwerk.

 

  1. Die wonderwerk is in jou gesindheid

 

  1. Elke belofte van GOD het ‘n wonderwerk.

Bang,benoud en vreesbevange Filipense 4:13

Familie wat nie die HERE wil dien nie ? Josua 24:15 (Laaste gedeelte)

Soek ‘n huis/werk?      Josua 1:3

Mismoedig? Josua 1:6,7,9

 

  1. WAG ! GOD se genade, krag en salwing het geen tyd nie.

A. Haar  wens  (vs. 43-44, cf. Mark 5:25-29).

a)      Om gesond gemaak te word van ‘n ongeneeslike siekte.

b)      Die Jode en veral die mans moes ‘n tossel aan hulle mantel dra uit gehoorsaamheid

c)     Die Fariseers het baie groot tossels gedra as ‘n simbool van hulle heiligheid.

 

d)     Die tossels het ‘n teken van GEESTELIKHEID geword.

e)      Nou verstaan ons die vrou se motief.

f)       Die tipe van geloof waar jy meer glo in simbole as in GOD se krag word bygelowigheid genoem.

g)      Die vrou het drie  probleme gehad

1. Sy het gebloei wat haar onheilig gemaak het. Sy mag dus volgens die wet van die tyd met geen mens in aanraking kom nie.

3. Daar was ‘n groot skare en sy was swak as gevolg van die bloed wat sy verloor het en sy wou Jesus ongesiens aanraak.

2. Sy het meer geglo in die tossel as dat sy geloof gehad het in JESUS se genesingskrag.

Sy wou eintlik haar genesing steel. Hoe ver is U bereid om te gaan vir U oplossing.

Wie het my aangeraak ?

cem001001.gif
Home
cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif
Our History
Our Staff
About Us
Contact Us
Our Constitution
Sermons
Photo Galary
cem001001.gif
Easter Conference
Knysna 2008