Covenant Evangelical Ministries

Jesaja 44:19-20
 
GISTER SE AS !!!

Jesaja verf ‘n prentjie van ‘n man wat ‘n vuur maak en vir himself  ‘n goeie ete voorberei.

 

Hy het tyd gevat om

?         Die hout bymekaar te maak

?        Hout op die vuur te pak

?         Dit aan die brand  te steek

?        Geknie en brood gebak

?         ‘n Dier doodgemaak en die vleis voorberei vir die vuur

Hy sit toe en geniet die ete

 

Sy tyd en moeite het hom gehelp om vir himself ‘n lekker ete voor te berei wat

?        Sy honger gestil het

?         Hom versterk het vir die dag

?        Gehelp het dat sy liggaam groei

 

‘n Ete voorberei met vuurwarm vuur, van ‘n gesonde dier,vars broodkoek  en vars moeite.

 

Die Volgende Dag

  1. Die vuur is dood
  2. Die vleis is op
  3. Die brood is op

Sy toestand

    • Hy is te besig om vuur te maak
    • Hy is nie lus om ‘n dier te vang nie
    • Hy is nie lus vir knie nie
    • Lui en moeg

Hy is by dieselfde plek van gister, maar vandag is al wat oorgebly het DIE AS van gister

 

In stede dat hy moeite doen vir ‘n vars ete sit hy by die as van gister.

“Hy voed homself op die as van gister!”

Ons kan almal onthou wat ons vroer gedryf het in die evangelie. Maak nie saak hoeveel moeite ons moes doen nie, ons wou nie die kerk verlaat as ons siel nie gevoed word nie.·        

Ons

o   was voorbereid en gebid vir die vuur van die HEILIGE gees

o   het die woord gelees, die bestandele van geestelike groei bymekaar gemaak, die skrifte bymekaar gesit  as die brood van die lewe , en dit gebak met HEILIGE GEES VUUR.

o   het die vleis van die woord saam met die HEILIGE GEES VUUR gevoeg om ons  die SALWING te gee

Maar nou:

?         Gister is verby – Dis ‘n nuwe dag!

?        Gister se ervaring was GODDELIK,

?         Gister het krag vir vandag bewerkstellig

 

Ons staan by dieselfde plek en moet ‘n besluit neem

?         Gaan ons nuwe hout kap deur ‘n nuwe lewe ?

?         Gaan ons in sy woord delf vir vars brood en vleis ?

?        Gaan ons ‘n nuwe altar bou en bid vir ‘n vars VUUR ?

 

Of gaan ons gelukkig wees met gister se AS !

             Daar is probleme met gister se as

·         Dit is bitter

·        Daar is geen krag in nie (Psalm 102 vers 10)

·         Our spiritual strength is directly proportionate to how much fresh bread we eat daily!

·         I don’t care how much you ate yesterday, today’s strength hinges on today’s meal!

·         Maak siek

·        Gee ‘n reuk af (Kwartels en manna-neem net vir vandag anders bederf en vol wurms)

Is daar iemand wat vandag wil opstaan saam met my en sê:

Ø  Ek gee nie om hoe besig ek is nie;

Ø  Ek gee nie om hoe moeg ek is nie;

Ø  Ek gee nie om wat die koste is nie;

Ø Ek gee nie om vir my eie selfsugtige behoeftes nie;

Ek kan dit nie bekostig om op gister se AS te lewe nie – EK SOEK ‘N NUWE ETE VIR ‘N NUWE DAG !!!

EK WEIER OM OP GISTER SE AS TE LEWE !

 

Psalm 92 vers 11:

Vars olie !!!

 

cem001001.gif
Home
cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif cem001001.gif
Our History
Our Staff
About Us
Contact Us
Our Constitution
Sermons
Photo Galary
cem001001.gif
Easter Conference
Knysna 2008